Hierdie aankondiging volg op die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp deur President Cyril Ramaphosa, wat volgens AfriForum ’n bedreiging vir eiendomsreg inhou.Met die ondertekening ...
Die regering beskou die nuwe wet as ’n instrument vir transformasie en openbare belang, maar volgens TLU SA dui die wet op ’n “ernstige aanval op die grondslag van eiendomsreg, wat nie net boere ...