Die wet maak voorsiening vir die onteiening van grond sonder vergoeding onder sekere spesifieke voorwaardes in die openbare belang.“Die ondertekening van die Onteieningswet hou ’n risiko in ...
Hierdie aankondiging volg op die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp deur President Cyril Ramaphosa, wat volgens AfriForum ’n bedreiging vir eiendomsreg inhou.Met die ondertekening ...
Die regering beskou die nuwe wet as ’n instrument vir transformasie en openbare belang, maar volgens TLU SA dui die wet op ’n “ernstige aanval op die grondslag van eiendomsreg, wat nie net boere ...
Die Presidensie vertel in ’n persverklaring hierdie wet volg op ’n vyfjarige proses van openbare konsultasie en parlementêre oorweging.Die nuwe wet vat wetgewing oor onteiening met Artikel ...